Job 29:23 Die Boodskap (DB)

Net soos mense graag wou hê dit moes reën, net so graag wou hulle altyd hê ek moes praat. Dit was vir hulle soos lentereën wat hulle indrink.

Job 29

Job 29:16-25