Jesaja 9:9 Die Boodskap (DB)

Hulle wat so selfversekerd sê: “Die baksteengeboue het nou wel omgeval, maar ons sal dit met klipgeboue vervang. En ons sal sederbome plant in die plek van die wildevyebome wat afgekap is.”

Jesaja 9

Jesaja 9:7-14