Jesaja 61:8 Die Boodskap (DB)

Ek is die Here. Ek soek geregtigheid by julle. Ek haat diefstal en onreg. Ek sal my woord hou en vir my volk hulle beloning gee. Ek sal met hulle ’n ooreenkoms maak wat nooit sal ophou nie.

Jesaja 61

Jesaja 61:2-11