Jesaja 61:7 Die Boodskap (DB)

Julle sal nie verder bespot en beledig word nie. In die plek daarvan sal julle in julle land twee keer soveel besit as wat julle tevore gehad het. Julle blydskap sal geen einde hê nie.

Jesaja 61

Jesaja 61:3-11