Jesaja 59:17 Die Boodskap (DB)

Hy gaan regverdigheid aantrek soos ’n soldaat sy uniform. Hy gaan bevryding op sy kop sit soos ’n ysterhelm. Hy trek die klere van vergelding aan. Hy gaan sy woede aan sy lyf dra soos ’n jas.

Jesaja 59

Jesaja 59:16-21