Jesaja 59:16 Die Boodskap (DB)

Die Here is verbaas om te sien dat daar niemand was wat ingryp om dinge te probeer verander nie. Hy gaan daarom self optree om toe te sien dat daar geregtigheid kom.

Jesaja 59

Jesaja 59:14-19