Jesaja 58:7 Die Boodskap (DB)

Gee kos vir hulle wat niks het om te eet nie. Gee blyplek aan hulle wat nêrens het om heen te gaan nie. Gee klere vir die mense wat jy kan sien niks het om aan te trek nie. Help jou familie as hulle hulp nodig het.

Jesaja 58

Jesaja 58:4-11