Jesaja 58:6 Die Boodskap (DB)

Nee, die vas wat Ek van julle verwag, is dat julle die mense sal vrylaat wat julle onregverdig gevange hou. Hou op om die mense wat vir julle werk, soos gevangenes te behandel.

Jesaja 58

Jesaja 58:3-13