Jesaja 56:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die Here sê: Julle moet reg doen. Julle moet regverdig wees teenoor ander mense. Ek kom julle binnekort bevry.

2. Die man wat die sewende dag reg deurbring en wat nie verkeerde dinge doen nie, sal gelukkig wees.

Jesaja 56