Jesaja 55:13 Die Boodskap (DB)

Waar daar doringbosse was, sal daar sipresbome opkom. In die plek van onkruid sal daar mirtebome groei. Dit sal ’n teken wees van die grootheid van die Here. Niemand sal dit ooit kan ontken nie.

Jesaja 55

Jesaja 55:5-13