Jesaja 54:6 Die Boodskap (DB)

Jy is soos ’n vrou wat weggejaag is en wat seergekry het, soos ’n jong vrou wat op die straat uitgegooi is. Maar die Here roep jou terug en Hy sê vir jou:

Jesaja 54

Jesaja 54:1-7