Jesaja 54:5 Die Boodskap (DB)

Die Here wat jou gemaak het, sal nou jou man wees. Sy Naam is die Here van die magtige leërmag. Die hoë God van Israel sal jou bevry. Hy word genoem die God van die hele aarde.

Jesaja 54

Jesaja 54:1-9