Jesaja 51:9 Die Boodskap (DB)

Staan tog op, Here. Gryp in met u krag. Veg weer soos U in die ou tyd lank gelede geveg het. Dit was mos U wat die seemonster Rahab verslaan het. U het die seemonster vernietig.

Jesaja 51

Jesaja 51:8-19