Jesaja 51:10 Die Boodskap (DB)

Dit was U wat die water laat wegdroog het. U het onder op die bodem van die see ’n pad gemaak sodat dié wat U bevry het, deur die see kon gaan.

Jesaja 51

Jesaja 51:4-11