Jesaja 5:14 Die Boodskap (DB)

Die doderyk staan oopmond vir Jerusalem en wag. Hy kan nie wag om die hele rumoerige spul, ryk en arm, met een sluk in te sluk nie.

Jesaja 5

Jesaja 5:9-15