Jesaja 5:13 Die Boodskap (DB)

Omdat my volk My nie wil ken nie, sal hulle in ballingskap weggevoer word. Hulle belangrike leiers sal van die honger doodgaan en die gewone mense van die dors.

Jesaja 5

Jesaja 5:11-23