Jesaja 45:24-25 Die Boodskap (DB)

24. Hulle sal erken dat hulle net by My regverdigheid en sterkte kan kry. Almal wat teen My in opstand was, sal skaam kry.

25. Die Here sal die nageslag van Israel bevry. Hulle sal lofliedere vir Hom sing.

Jesaja 45