Jesaja 46:1 Die Boodskap (DB)

Babel se afgod Bel het inmekaargesak. Nebo het geknak. Hulle beelde het ’n swaar vrag geword op die rûe van die diere wat hulle moes dra. Hulle gewig druk die pakdiere wat hulle dra, in die grond in.

Jesaja 46

Jesaja 46:1-5