Jesaja 43:17 Die Boodskap (DB)

Ek het perde en oorlogswaens, ’n hele leërmag, vernietig. Hulle het tot ’n val gekom. Hulle sal nooit weer daar opstaan nie. Dit is verby met hulle soos ’n lamp wat doodgeblaas is.

Jesaja 43

Jesaja 43:9-21