Jesaja 43:16 Die Boodskap (DB)

Dit is die Here wat hier praat. Ek het destyds ’n pad deur die see gemaak. Ek het ’n deurgang deur die bruisende water gemaak.

Jesaja 43

Jesaja 43:6-25