Jesaja 41:23 Die Boodskap (DB)

Sê vir ons presies wat in die toekoms gaan gebeur, dan sal ons weet dat julle regtig gode is. Doen enigiets, goed of sleg, dat ons verbaas kan staan oor wat julle kan doen. Dan sal ons julle aanbid.

Jesaja 41

Jesaja 41:15-29