Jesaja 41:22 Die Boodskap (DB)

Kom vertel vir ons wat nog vorentoe gaan gebeur. Verduidelik vir ons wat beteken die dinge wat in die verlede gebeur het. Ons sal dan weet wat alles beteken wat nog vorentoe moet gebeur.

Jesaja 41

Jesaja 41:13-23