Jesaja 34:14 Die Boodskap (DB)

Die wilde diere van die woestyn en die hiënas sal saam daar aas en hulle getjank sal soos die geluid van duiwelse geeste klink. Die vroulike naggees Lilith sal haar blyplek daar maak.

Jesaja 34

Jesaja 34:10-17