Jesaja 34:13 Die Boodskap (DB)

Daar sal dorings in die paleise van Edom opkom en welig daar groei. Hulle forte en ander versterkte plekke sal toegegroei wees van allerhande onkruid. Die bouvalle van hierdie plekke sal die lêplek van die jakkalse en die volstruise word.

Jesaja 34

Jesaja 34:4-17