Jesaja 15:4 Die Boodskap (DB)

Die hartseer krete van Gesbon en Elale kan tot in Jahas gehoor word. Selfs Moab se soldate sal bang word en skreeu van vrees, want hulle moed het hulle begeef.

Jesaja 15

Jesaja 15:1-9