Jesaja 15:3 Die Boodskap (DB)

Hulle loop in die strate rond met hulle growwe rouklere. Hulle sit op die plat dakke van hulle huise en huil kliphard, hulle loop op die pleine van hulle stede rond en treur.

Jesaja 15

Jesaja 15:1-9