Jesaja 11:4 Die Boodskap (DB)

Hy sal die armes se hofsake regverdig behartig en die behoeftiges se regte beskerm. Maar teen die goddeloses sal hy genadeloos optree en hulle uitroei.

Jesaja 11

Jesaja 11:1-10