Jesaja 11:3 Die Boodskap (DB)

Dit sal vir hom ’n vreugde wees om die Here te dien. Hy sal nie mense op hulle baadjie takseer of toelaat dat skinderpraatjies hom mislei as hy ’n besluit moet neem nie.

Jesaja 11

Jesaja 11:1-8