Jeremia 51:6 Die Boodskap (DB)

“Vlug uit Babel uit! Red julleself! Sorg dat julle nie julle lewe verloor as Babel gestraf word nie. Dit is nou die tyd dat Ek besluit het om wraak te neem. Ek gaan die stad nou terugbetaal vir alles wat hulle teen My gedoen het.

Jeremia 51

Jeremia 51:4-11