Jeremia 51:5 Die Boodskap (DB)

Ek is die Here wat sterker is as alles en almal. Ek het Israel en Juda nie in die steek gelaat nie. Ek is steeds hulle God al het hulle oral in die land verkeerde dinge teen My, die God van Israel, gedoen. Daar is niemand soos Ek nie, Ek is volmaak.

Jeremia 51

Jeremia 51:3-13