Jeremia 51:17 Die Boodskap (DB)

As mense met Hom vergelyk word, lyk hulle maar baie dom. Dit lyk of hulle net mooi niks weet nie. Die goudsmede maak afgodsbeelde, maar hulle kom in die skande. Hierdie beelde is ’n kullery, want hulle haal nie asem nie.

Jeremia 51

Jeremia 51:15-22