Jeremia 51:16 Die Boodskap (DB)

As Hy praat, is daar donderweer in die hemel. Hy laat die wolke oor die aarde opkom. Verder laat Hy ook die weerlig slaan as dit reën. Hy laat die wind uit sy stoorkamers uitkom.

Jeremia 51

Jeremia 51:11-19