Jeremia 50:13 Die Boodskap (DB)

Die Here sal sy woede op Babel uithaal. Dit sal ’n plek sonder mense word. Mense sal nie meer daar wil bly nie omdat dit so ’n verwoeste en verlate plek is. Mense wat daar verbyloop, sal geskok wees en fluit van verbasing oor die toestand van die plek.”

Jeremia 50

Jeremia 50:5-17