Jeremia 50:12 Die Boodskap (DB)

Maar julle eie land sal nog met skande en skaamte oorval word. Julle sal verneder word en in die skande kom. Van al die volke sal die mense die minste van julle dink. Julle land sal ’n dorre en verlate woestyn word.

Jeremia 50

Jeremia 50:9-18