Jeremia 49:15 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek maak julle so klein onder die nasies, Edom, dat niemand meer iets van julle sal dink nie. Hulle sal julle verag.

Jeremia 49

Jeremia 49:8-17