Jeremia 49:14 Die Boodskap (DB)

Ek het nuus van die Here af gekry dat ’n boodskapper na die nasies gestuur is om te sê: “Span saam teen Edom. Maak julle reg vir ’n geveg!”

Jeremia 49

Jeremia 49:11-20