Jeremia 47:5 Die Boodskap (DB)

Die mense van Gasa sal in rou wees. Askelon is klaar verwoes. Hoe lank sal julle wat op die kusvlakte by die Middellandse See oorgebly het, nog huil en kla omdat julle rou?

Jeremia 47

Jeremia 47:1-7