Jeremia 47:4 Die Boodskap (DB)

Die tyd het gekom om al die Filistyne uit te roei. Dit is ook die tyd om die mense uit Tirus en Sidon wat hulle kan kom help, af te sny. Ek sal die Filistyne wat oorspronklik van Kreta af kom, vernietig.

Jeremia 47

Jeremia 47:1-7