Jeremia 42:20 Die Boodskap (DB)

Julle maak ’n fout wat julle dood sal beteken. Julle het ewe mooi kom vra: ‘Sê net vir ons wat die Here se antwoord is en ons sal dit doen.’ Maar julle was nie eerlik nie.

Jeremia 42

Jeremia 42:17-22