Jeremia 42:19 Die Boodskap (DB)

“Die Here sê vir julle wat as ’n groep in Juda oorgebly het, die volgende: ‘Julle moenie na Egipte toe gaan nie!’ Onthou hierdie waarskuwing wat ek vandag vir julle gee.

Jeremia 42

Jeremia 42:14-22