Jeremia 34:3 Die Boodskap (DB)

Sedekia, jy sal nie wegkom nie. Hulle sal jou vang en aan Nebukadnesar oorgee. Jy en hy sal persoonlik ontmoet voordat hy jou as gevangene na Babel toe sal stuur.

Jeremia 34

Jeremia 34:1-13