Jeremia 34:2 Die Boodskap (DB)

“Gaan na Sedekia wat die koning van Juda is en sê vir hom: Hoor ’n bietjie wat sê die Here wat die God van Israel is. Hy sê: Ek gaan Jerusalem aan die koning van Babel oorgee. Hy sal die stad verbrand.

Jeremia 34

Jeremia 34:1-5