Jeremia 32:5 Die Boodskap (DB)

Nebukadnesar sal koning Sedekia Babel toe vat en daar sal hy bly totdat Ek besluit om aan hom aandag te gee. Dit sal julle nie help om teen die Babiloniërs te baklei nie, want julle kan hulle nie wen nie.”

Jeremia 32

Jeremia 32:4-15