Jeremia 32:4 Die Boodskap (DB)

Sedekia sal nie ontsnap nie. Die Babiloniërs sal hom vang en hom na die koning van Babel toe vat. Hy sal direk met die koning van Babel te doen kry. Hulle sal persoonlik met mekaar praat.

Jeremia 32

Jeremia 32:2-5