Jeremia 31:5 Die Boodskap (DB)

Julle sal weer wingerde teen die hange van die Samariaberge plant. Wanneer die wingerde druiwe gee, sal julle die vrugte kan geniet wat julle self geplant het.

Jeremia 31

Jeremia 31:2-13