Jeremia 31:4 Die Boodskap (DB)

Ek sal julle weer die volk maak wat julle vroeër was, Israel. Julle sal soos jongmeisies van blydskap dans en op tamboeryne speel.

Jeremia 31

Jeremia 31:1-6