Jeremia 20:3 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag het Pasgur vir Jeremia vrygelaat. Toe het Jeremia vir hom gesê: “Pasgur, die Here het jou naam verander. Hy noem jou nou ‘Die man wat in angs lewe’.

Jeremia 20

Jeremia 20:1-11