Jeremia 20:2 Die Boodskap (DB)

Hy het Jeremia gevang en hom laat slaan. Daarna het hy Jeremia se voete in ’n blok laat vasmaak by die boonste Benjaminingang van die Here se tempel.

Jeremia 20

Jeremia 20:1-10