Jeremia 19:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir my gesê: “Gaan koop ’n kleipot. Vra dan vir ’n paar van die senior leiers van die mense en van die senior godsdienstige leiers om saam met jou te gaan.

Jeremia 19

Jeremia 19:1-5