Jeremia 18:23 Die Boodskap (DB)

Here, U weet van al die planne wat hulle gemaak het om my dood te maak. Ek vra dat U hulle onregverdige optrede nie sal vergewe nie. Moet ook nie die verkeerde dinge wat hulle gedoen het, uitvee asof dit nooit bestaan het nie. Laat hulle voor u oë ondergaan. Terwyl U nog woedend vir hulle is, straf hulle!”

Jeremia 18

Jeremia 18:22-23